• On sale!

Speel Speel Slim - Dr Melodie de Jager

SKU: BO-MJ-009-A
R382.00
Tax included
Dr. Melodie de Jager
Quantity
4 In stock with us

SPEEL SPEEL SLIM is 'n Praktiese gids deur Dr. Melodie de Jager wat sal seker maak dat jou baba se eerste jare nie net in 'n oogwink verbygaan nie. Hierdie jare bied uitstekende geleentheid om die lysie, emosies en denkpatrone te vorm. Die boek bevat praktiese stimulasie idees wat jou baba en peuter se brein optimaal sal ontwikkel in 'n speelse manier en sonder enige onnodige druk tydens die eerste drie lewensjare. Baba's en peuters ontwikkel so vinnig dat dit wat vandag lekker was dalk môre vervelig is. Elke ouderdoms-fase word afgesluit met 'n lysie wat jy kan afmerk om seker te maak dat jou baba of kleuter reg vorder.
BO-MJ-009-A

No customer reviews for the moment.

Related products

1 other product in the same category