Weerkaart Per Week - Magneties (400x600mm)

SKU: CR-BT-013-WA
R917.00
Tax included
Klaskamer Weerkaart (40 x 60cm) met hout raam | Alle magnete ingesluit
Quantity
13 In Stock

Magnetiese weerkaart met magnete vir gebruik teen die muur. Dui die maand, jaar en seisoen aan en dan is daar 'n spasie vir Maandag tot Sondag om die verskillende weerstoestande vir die dag aan te dui met ingeslote magneet prentjies. Alle prentjies sluit bewoording in. Ontwerp om oor en oor te gebruik
FunSciTek
CR-BT-013-WA

No customer reviews for the moment.

Related products

16 other products in the same category