• -R70.35

Wees Jou Eie Gim-instrukteur

SKU: BO-MP-024-A
R201.00
R130.65 Save R70.35
Tax included
.
Quantity
2 In Stock

Meer as 250 oefeninge met programme vir jou oefensessies.
Oefensessies in die gimnasium is deesdae deel van 'n gesonder leefwyse wat baie mense navolg.
Hierdie boek bied jou al die voordele van 'n persoonlike gim-instrukteur, sonder die uitdaging van roosters, moontlike persoonlikheidsbotsings en om aan een gim gebind te wees.
Dit demonstreer meer as 250 oefeninge wat gebruik maak van liggaamsweerstand en toeganklike basiese toerusting.
Elke oefeninge word behoorlik verduidelik met die werkende spiere, moontlike slaggate en beseringsrisiko's aangedui.
Daar is ook spesiale oefenprogramme vir swangerskap.
Deur Eddie Lambert, 'n selferkende sportfanatikus.

BO-MP-024-A

No customer reviews for the moment.

Related products

16 other products in the same category