Book - Fonemiese Werkboeke (Stel Van 4)

SKU: PM-BA-001
R108.00
Tax included
Age 6+’n Stel fonetiese werkboeke (klankleer boeke) wat kinders leer lees en skryf. Die boeke is vol prettige stories en aktiwiteite.
Quantity
42 In Stock

Product: PM-BA-001
Includes: Book - Fonetiese Werkboeke (Stel Van 4)
Klankleer boeke (ook genoem fonetiese werkboeke) leer kinders letter-klank verhoudinge asook hoe om letters te kombineer om woorde en sinne te vorm. Verder maak klankleer boeke kinders bewus van hoe die volgorde van die letters ’n woord se betekenis kan verander, bv. tak vs kat. Hierdie stel van fonetiese werkboeke maak gebruik van prettige stories en aktiwiteite om bogenoemde vaardighede vir jou kind te leer. Om te leer lees en skryf is moeilik vir ’n kind, maar die boeke maak dit lekker. Aangesien die boeke geleidelik moeiliker word stel ons voor dat u kind hulle in die regte volgorde deurwerk.
Die boeke in die reeks is:
  1. “Pret met Maljan” wat fokus op kort vokale a, e, i, o, u en enkele konsonante
  2. “Spark die Marsman” leer jou kind van lang vokale aa, ee, oo, uu, y en dubbel konsonante
  3. “Hasie Doekvoet” kyk na monoftonge: ie, oë, eu asook diftonge: ou, ui
  4. “Raai-Raai Reis” bevat diftonge ei, ai, aai, ooi asook die ng-klank.
Daar is ook ’n Engelse reeks beskikbaar: Phonic Work Books (PM-BE-001)
As u kind hierdie reeks geniet het, kan ons “Mal oor Maljan” (PM-BE-007-A) ook aanbeveel.
Vir kinders 6 jaar en ouer.
Dimensies: A5 Werkboeke; Sagteband
Kleur: Kleur Voorblaaie; Swart-en-Wit Binne
Leervaardighede: Basiese Taalvaardighede; Ouditiewe-en Visuele Diskriminasie; Lees-en Skryfvaardighede; Woordeskat & Woordbou
Materiaal: Papier
Waarskuwing: Hou toesig oor klein kinders.
Idem-Smile
PM-BA-001

Data sheet

Age
6+ Years

No customer reviews for the moment.

Related products

16 other products in the same category