Flash Cards - Set - AFR (10 Sets)

SKU: PM-FC-SP-AFR
R211.00
Tax included
10 x Verskillende Flitskaart Stelle
Quantity
36 In stock with us

'n Stel van 10 verskillende flitskaarte. Hierdie flitskaarte verbeter begrip en insig van kinders deur kurrikulum- gebaseerde onderwerpe af te breek in maklike verstaanbare, visuele flitskaarte.

Die stel sluit in:

2D vorms, seisoene, dae van die week, maande van die jaar, Afrika familie, Westerse familie, nommers, kleure - 9 stuk, kleure - 27 stuk en sintuie. Die flits kaarte is almal 'n A6 grote, behalwe die maande en dae wat 210mm x 75 mm is.

Die Kaarte is op 'n 200gsm glans papier gedruk, daar is slegs op een kant gedruk, vol kleur en glans gelamineer aan beide kante.

FunSciTek
PM-FC-SP-AFR

No customer reviews for the moment.

Related products

16 other products in the same category