• -R153.00

Poster Set - Assorted-Special - AFR (14pc)

SKU: PM-PO-AFR
R340.00
R187.00 Save R153.00
Tax included
.
Quantity
3 In stock with us

14 Verskillende plakate nou 'n paket. Hierdie plakate verbeter begrip en insig van kinders deur kurrikulum- gebaseerde onderwerpe af te breek in maklike, visuele en aandag grypende plakate.

Die temas sluit in:

Vervoer, Afrika en Westerse Familie, My liggaam, Vrugte, Groente, Goeie Gewoontes, Emosies, Insekte, Troeteldiere, Wilde Diere, See Diere, Plaas Diere en die Alfabet.

Die plaklate is op 'n duursame 200gsm glans papier gedruk, vol kleur en glans gelamineer aan beide kante. Grote A2.

FunSciTek
PM-PO-AFR

No customer reviews for the moment.

Related products

16 other products in the same category