Klankrym Kaarte - Afrikaans

SKU: LA-LS-002-A
R59.70
Tax included
Age 3+ Klankrym Snap kaarte (24 prentkaarte). Kaarte wat dieselfde klink/rym word “gesnap” i.p.v. kaarte wat dieselfde lyk.
Quantity
5 In Stock

Product: LA-LS-002-A

Includes: Klankrym Kaarte - Afrikaans

Snap is ‘n immer gewilde kaartspeletjie. Klankrym Snap verskil van gewone Snap in die sin dat jy kaarte probeer kry wat met mekaar rym in plaas daarvan dat die kaarte dieselfde lyk. Byvoorbeeld, as ‘n prentjie van ‘n peer opgevolg word deur ‘n prentjie van ‘n veer dan: “SNAP, peer rym met veer”. Die speletjie verseker dat kinders nie net fokus op wat hulle sien nie, maar ook nadink oor wat hulle hoor. Visueel het ‘n veer en ‘n peer niks in gemeen nie, maar ouditief klink hulle dieselfde. Klankrym Snap bevorder kinders se lees en luister vaardighede, ouditiewe geheue en diskriminasie, woordeskat en woordbou vermoëns.

For children aged 3 and up.

Dimensies: 24x Prent Kaarte

Kleur: Wit Kaarte met Kleur Prente

Leervaardighede: Basiese Taalvaardighede; Ouditiewediskriminasie en -geheue; Lees-en Luistervaardighede; Woordeskat & Woordbou

Materiaal: Karton

Waarskuwing: Hou toesig oor klein kinders.

Idem-Smile
LA-LS-002-A

Data sheet

Age
3+ Years

No customer reviews for the moment.

Related products

16 other products in the same category