Skommel Trommel

SKU: LA-LS-004
R72.10
Tax included
Age 5+Skommer Trommel is ‘n prettige manier om spel-, lees- en luistervaardighede te ontwikkel. Die stel bevat 6x speelborde (weerskante gedruk), 55x Afrikaanse woordkaarte, plastiese speelskyfies en instruksies.
Quantity
5 In Stock

Product: LA-LS-004

Includes: Skommel Trommel

Hierdie Skommel Trommel stel bevat 6x speelborde (weerskante gedruk), 55x Afrikaanse woordkaarte, plastiese speelskyfies en instruksies. Die idee van die speletjie is om Bingo te speel met woorde, in plaas van syfers. Skommel Trommel ontwikkel kinders se fonemiese bewustheid, visuele- en ouditiewediskriminasie; visuele- en ouditiewegeheue, woordeskat en woordbou vermoëns. Al die genoemde vermoëns is nodig vir kinders om suksesvol te kan lees, luister en spel. Mens kan die speelskyfies ook vir wiskundige aktiwiteite gebruik, byvoorbeeld as tellers vir basiese wiskundige bewerkings.

Skommel Trommel het meer en moeiliker woorde as Spel-o-Bingo (LA-LS-001-A) ten einde dit meer uitdaagend te maak vir ouer kinders.

Vir kinders 5 jaar en ouer

Dimensies: 6x Dubbelkantige Speelborde & 48x Woordkaarte

Kleur: Rooi Speelskyfies

Leervaardighede: Basiese Taalvaardighede; Ouditiewe en Visuelediskriminasie; Ouditiewe en Visuelegeheue; Fonemiese Bewustheid; Luistervaardighede & Woordbou

Materiaal: Plastiese Speelskyfies & Karton Speelborde

Waarskuwing: VERSTIK GEVAAR– Klein voorwerpe kan klein kinders laat verstik. Hierdie is nie bedoel vir kinders onder 3-jarige ouderdom nie.

Idem-Smile
LA-LS-004

Data sheet

Age
5+ Years

No customer reviews for the moment.

Related products

16 other products in the same category