Spin & Spel - Afrikaans

SKU: LA-WS-004
R80.30
Tax included
Age 5+ Spin & Spel is ’n ouditiewe speletjie met die doel om jou spelvermoë te verbeter. Die sel bevat 1 spinwiel, 4 woordkaarte en 2 witbord penne.
Quantity
29 In Stock

Gebruik 'n spinwiel om die vokaal klank te identifiseer wat jy moet pas. Kyk na die woorde en klank of die vokaal gaan inpas. Voltooi die woord wat by die prentjie pas.
Ontwikkel visuele en ouditiewe vaardighede, analise en sintese, taal, spelling en sosiale vaardighede.
Idem-Smile
LA-WS-004

Data sheet

Age
5+ Years

No customer reviews for the moment.

Related products

16 other products in the same category