Boek - Groot Genoeg

SKU: 9780799347456
R113.00
Tax included
. Mhlobo Jadezweni - Kleuter Fiksie - 3+
Quantity
3 In Stock

Soos enige klein kind wens Tshepo hy kan so bietjie groter wees.
Want dan kan hy verder sien en hoër strek om sy nuuskierigheid tevrede te stel.
Hmmm, bome is groot en hoog, miskien is dit ‘n uitweg …
Groot genoeg praat so direk met jong lesers wat op soek is na die wonders van die lewe om hulle.
Die groot les van die verhaaltjie kom op kreatiewe wyse deur: wees net geduldig Tshepo, jy gaan nog baie leer, maar elke ding op sy tyd.
Die boekie is uniek aangesien elke kort bladsy verskyn in Afrikaans en Xhosa bv: Kom ons luister na ‘n storie …
“Khanimamele …”
Lesers behoort gou die Xhosa en/of Afrikaans te kan volg.
Geskryf deur Mholbo Jadezweni en Hannah Morris.

9780799347456

No customer reviews for the moment.

Related products

16 other products in the same category