• -R109.90

Oorbrug Met 'n Glimlag Handleiding

SKU: PM-BA-002
R314.00
R204.10 Save R109.90
Tax included
Praktiese handleiding vir ouers en onderwysers - dek verskeie temas oa skoolgereedheid, perseptuele, kognitiewe en motoriese vaardighede. Ondersteunend tot die “Bridging with a Smile” werkboek.
Quantity
55 In Stock

"'n Program ontwerp om die kind vir formele leer voor te berei"
Hierdie handleiding is geskryf en saamgestel deur opvoedkundiges om die opvoeder (tuis of in 'n formele instelling) te help om die kind te lei om hul volle potensiaal te ontwikkel. Kinders leer baie meer in hul vormingsjare as in enige ander stadium en daarom is hierdie die perfekte tyd om hulle op alle vlakke voor te berei vir formele leer wanneer hulle skooltoe gaan.
Die boek dek belangrike onderwerpe soos: skoolgereedheid, leerstyle, kinders met spesiale behoeftes, verduideliking van opvoedkundige terme soos perseptuele vaardighede en kognitiewe en motoriese ontwikkeling.
Die handleiding is ook vir gebruik saam met die "Bridging with a smile" werkboek. Die handleiding verduidelik die werkboek (waarmee die kind dit prakties oefen) deur onder andere bekendstellingsaktiwiteite, werkboekaktiwiteite en verrykingsaktiwiteite en sê ook vir watter ontwikkeling elke bladsy gebruik word.
Idem-Smile
PM-BA-002

No customer reviews for the moment.

Related products

5 other products in the same category