Mal Oor Maljan (sagteband A4)

SKU: PM-BE-007-A
R39.10
Tax included
Age 6+Mal oor Maljan is ’n klankleer/fonetiese werkboek wat kinders leer hoe om woorde en sinne te bou. Die boek is vol prettige stories en aktiwiteite om kinders te leer lees en skryf.
Quantity
12 In Stock

Product: PM-BE-007-A
Includes: Mal Oor Maljan (sagteband A4)
Klankleer boeke (ook genoem fonetiese werkboeke) leer kinders letter-klank verhoudinge asook hoe om letters te kombineer om woorde en sinne te vorm. Verder maak klankleer boeke kinders bewus van hoe die volgorde van die letters ’n woord se betekenis kan verander, bv. tak vs kat. Mal oor Maljan maak gebruik van prettige stories en aktiwiteite om bogenoemde vaardighede vir jou kind te leer. Om te leer lees en skryf is moeilik vir ’n kind, maar Mal oor Maljan maak dit lekker. Ons beveel egter aan dat u kind eers deur die Fonetiese Werkboek stel (PM-BA-001) werk voor daar met Mal oor Maljan begin word.
Vir kinders 6 jaar en ouer.
Dimensies: A4 Werkboek; Sagteband
Kleur: Kleur Voorblad; Swart-en-Wit Binne
Leervaardighede: Basiese Taalvaardighede; Ouditiewe-en Visuele Diskriminasie; Lees-en Skryfvaardighede; Woordeskat & Woordbou
Materiaal: Papier
Waarskuwing: Hou toesig oor klein kinders.
Idem-Smile
PM-BE-007-A

Data sheet

Age
6+ Years

No customer reviews for the moment.

Related products

16 other products in the same category