Reuse Alfabet Trein - Afrikaans (Hout)

SKU: LA-LC-002-A
R196.00
Tax included
Age 5+ | Groot vloerlegkaart met 28 hout stukke | Bou 'n trein met die alfabet letters | Die legkaart bevat ook kleurvolle prentjies van Afrikaanse woorde wat met die letters begin
Quantity
2 In Stock

Goeie kwalitiet hout legkaart om op die vloer te bou in die vorm van 'n trein. Elke trein trok bevat alfabet letters en kleurvolle prentjies van woorde wat met die letters begin. Baie goeie opvoedings en ontwikkelings waarde vir kinder in onder andere taal vaardighede, woordeskat, spelling, visuale sluiting, passing asook groot en fynmotoriese ontwikkeling en meer.
LA-LC-002-A

Data sheet

Age
5+ Years

No customer reviews for the moment.

Related products

16 other products in the same category