Spel-o-Bingo - Afrikaans

SKU: LA-LS-001-A
R72.10
Tax included
Age 4+Spel-o-Bingo is ‘n prettige manier om spel-, lees- en luistervaardighede te ontwikkel. Die stel bevat 6x speelborde (weerskante gedruk), 48x Afrikaanse woordkaarte, plastiese speelskyfies en instruksies.
Quantity
4 In Stock

Product: LA-LS-001-A

Includes: Spel-o-Bingo - Afrikaans

Hierdie Spel-o-Bingo stel bevat 6x speelborde (weerskante gedruk), 48x Afrikaanse woordkaarte, plastiese speelskyfies en instruksies. Die idee van die speletjie is om Bingo te speel met woorde, in plaas van syfers. Spel-o-Bingo ontwikkel kinders se fonemiese bewustheid, visuele- en ouditiewediskriminasie; visuele- en ouditiewegeheue, woordeskat en woordbou vermoëns. Al die genoemde vermoëns is nodig vir kinders om suksesvol te kan lees, luister en spel. Mens kan die speelskyfies ook vir wiskundige aktiwiteite gebruik, byvoorbeeld as tellers vir basiese wiskundige bewerkings.

Spel-o-Bingo het minder en makliker woorde as Skommel Trommel (LA-LS-004) sodat jonger kinders dit ook kan speel.

Vir kinders 4 jaar en ouer

Dimensies: 6x Dubbelkantige Speelborde & 48x Woordkaarte

Kleur: Rooi Speelskyfies

Leervaardighede: Basiese Taalvaardighede; Ouditiewe- en Visuelediskriminasie; Ouditiewe- en Visuelegeheue; Fonemiese Bewustheid; Luistervaardighede & Woordbou

Materiaal: Plastiese Speelskyfies & Karton Speelborde

Waarskuwing: VERSTIK – Klein voorwerpe kan klein kinders laat verstik. Hierdie is nie bedoel vir kinders onder 3-jarige ouderdom nie.

Idem-Smile
LA-LS-001-A

Data sheet

Age
4+ Years

No customer reviews for the moment.

Related products

16 other products in the same category